“I have installed two cyclones on my petrol Jeep Sahara V6 and came down from 18.8L/100 km to 16.4L/100 km. What an amazing saving on fuel”. – JOHAN – RUSTENBURG
Very Satisfied – J.EBERSOHN – EASTERN CAPE
“Ek het die cyclone fuel saver op 3 voertuie geïnstalleer – G. KEMP – AUGRABIES
“Ek het die cyclone fuel saver op 3 voertuie geïnstalleer:
1. 4.5 EFI Land Cruiser, ‘n verbetering van 0.6 km/l met 1x cyclone.
2. 2.2 MP Ford Ranger, ‘n verbetering van 1km/l met 1x cyclone.
3. 4.5 D4-D V8 Land Cruiser, ‘n verbetering van 0.8km/l vergeleke met ‘n soortgelyke Land Cruiser onder dieselfde omstandighede; met 3 cyclones.
Die cyclone fuel saver is oor en oor die moeite werd en ek sal dit vir enigeen aanbeveel.” G. KEMP – AUGRABIES
2010 Toyota Fortuner 3.0 D4D – KOBUS – CAPE TOWN
“Ek het voorheen julle “Fuel Saver Cyclone” produk gekoop en in my 2010 Toyota Fortuner 3.0 D4D geinstalleer. Ek het sederdien die voertuig verkoop, maar nie die “Cyclone” uitgehaal nie. Dit is regtig ‘n baie goeie produk en het wonderlik gewerk in my Fortuner. Die diesel verbruik verbeter van 9.4 k/l na 10.7 k/l.
Na my Fortuner het ek ‘n Prado 4.0 V6 gekoop. Soos jy kan dink was die petrol verbruik baie swak. Ek het toe my Prado na een van die “High performance Centres” geneem. Hulle het “n chip, branches, en ‘n freeflow exhaust installer teen baie baie geld en my verseker dat dit my verbruik sal verbeter. R10000 later het wel die kilo watt verbeter, maar niks aan die petrol verbruik gedoen nie. Dit het my genoot saak om die Prado te verkoop en ek is na ‘n Hilux double cab 3.0 D4D. Nou wil ek baie graag julle wonderlike produk koop vir my Hilux en ook vir my 2009 VW Polo 1.9 Tdi.” KOBUS – CAPE TOWN

